Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 Julie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AfriForum vra die afwenteling van wetstoepassingsmagte
# Die VF Plus wil veilige rolstoeltoegang by die Rand-Wes munisipale gebou hê
# Die Amerikaanse Senaat is in ‘n marathon-stemming oor Trump se Wetsontwerp op Binnelandse Beleid
# En tennis: Yulia Putintseva vra dat ‘n toeskouer by Wimbledon verwyder word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………