Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC se kantoor vir Jong Vroue vra die regering om in te gryp in die bekamping van geslagsgeweld
# Meer as 300 verdagtes is in hegtenis geneem tydens Operasie Shanela
# Die DA in die Vrystaat vra dringende optrede na ‘n wrede plaasaanval naby Kestell
# En die Iranse minister van Buitelandse Sake sê Amerika moet beloof om sy aanvalle te staak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………