Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Lamola is bekommerd oor toenemende wêreldwye spanning
# Die EFF verwerp die aanstelling van ANC-kaders in die raad van die Nywerheidsontwikkelingskorporasie
# Kanada se Parlement keur ’n wetsontwerp goed om afhanklikheid van Amerika te verminder
# En rugby: Siya Kolisi is beseer en Jessie Kriel neem die Bokke se kapteinskap oor vir die kragmeting met die Barbarians
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………