Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Afvaardiging van Afrikanerleiers vergader met senior amptenare van die Withuis
# Rise Mzansi eis aanspreeklikheid vir die Padongelukkefonds-skandaal
# ‘n Verslag van die Verenigde Nasies onthul ‘n toename van 25-persent in ernstige oortredings teen kinders
# En atletiek: Die Keniaanse Olimpiese kampioen stel haar visier op die eerste vroue-myl onder vier minute
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………