Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sal vandag vrae in die Nasionale Raad van Provinsies beantwoord
# AfriForum vra deursigtigheid in korrupsiesake in die Departement Water en Sanitasie
# Donald Trump verwerp ‘n verslag dat Iran se kernprogram nie vernietig is in Amerikaanse aanvalle nie
# En rugby: Rassie Erasmus prys die nuweling Asenathi Ntlabakanye wat Saterdag sy buiging vir die Bokke kan maak
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………