Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF gaan ’n wetsontwerp indien om die regering se onbeheerde leningsmagte in te perk
# Soek- en reddingspogings word in die Oos-Kaap voortgesit terwyl die dodetal tot 95 styg
# President Trump sê die skietstaking tussen Israel en Iran is in werking
# En sokker: ‘n Span van 26 spelers word aangewys vir Banyan Banyana in die Afrikabekerkompetisie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………