Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Amerikaanse ambassadeur by die Verenigde Nasies waarsku Iran teen vergelding
# Die GOOD-party sê daar is ‘n dringende behoefte aan wêreldwye aanspreeklikheid vir die Midde-Oosterse konflik
# President Ramaphosa sê die land se demokratiese bestel is geanker in ‘n vooruitstrewende grondwet
# En adjunkpresident Mashatile se skoonsuster het bande met die winsgewende Nasionale Loterylisensie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………