Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 20 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Drie eiendomme van die voortvlugtige Gupta-familie word opgeveil
# Die Parlement sê die agterstand van 14-duisend OPOD-sake ondermyn openbare vertroue
# Die polisie ondersoek die moord op ‘n personeellid van die Walter Sisulu-universiteit
# En Europese ministers van Buitelandse Sake vergader met hulle Iranse ampsgenoot in Genève
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………