Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 19 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF is nie verbaas dat Brittanje Malema se visum geweier het nie
# Die DA sê die minister van Arbeid moet kwotas vir geskoolde buitelandse werkers skrap
# Rise Mzansi eis die ontplooiing van misdaadintelligensie te midde van die bedreigings vir reddingswerkers
# En die hoof van die Verenigde Nasies is bekommerd oor die toenemende vyandighede tussen Israel en Iran
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………