Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa stel minister Angie Motshekga aan as waarnemende president terwyl hy uit die land is
# AfriForum eis gratis tydelike rybewyse te midde van die krisis om rybewyskaarte te druk
# Israel voer aanvalle uit op Iran se missielvervaardigingsaanlegte
# En motorsport: Die Kanadese Grand Prix is tot minstens 2035 verseker
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………