Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 13 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Iran sê Israel en die VSA sal duur betaal vir die aanvalle op sy kerninstellings
# Solidariteit sê die regering moet swart bemagtiging skrap met die G20-kollig op Suid-Afrika
# Nersa registreer 160 nuwe opwekkingsinstellings
# En motorsport: Verstappen sal vir een wedren geskors word as hy dié maand nog ‘n strafpunt bykry
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………