Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Adjunkpresident Paul Mashatile beantwoord vandag vrae in die Parlement
# ActionSA vergader vandag met landsburgers voor die eerste herdenking van die regering van nasionale eenheid
# ‘n Verslag van die Verenigde Nasies toon burgerlike ongevalle in Oekraïne styg steeds
# En sokker: Mexiko werk inderhaas om die Aztec-stadion gereed te hê vir die opening van die Wêreldbekertoernooi
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………