Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF verwerp die persone wat aangestel is om die Nasionale Dialoog te lei
# Die GOOD-party sê die instelling van die dialoog is lank reeds agterstallig
# Die dodetal weens die oorstromings in die Oos-Kaap styg tot nege
# En die Europese Unie verhoog druk op Rusland met ‘n 18de sanksiepakket
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………