Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Instituut vir Rasseverhoudinge sê president Ramaphosa bedryf vals transformasie
# Die Wêreldbank se infrastruktuurlening sal help in die energie- en die vragvervoer-sektor
# Voorspraakgroepe dagvaar Operasie Dudula en die regering oor xenofobie
# En die Atoomenergie-agentskap waarsku ‘n Israelse aanval op Iran kan Teheran noop om kernwapens te ontwikkel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………