Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 Junie 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Ministerie van Energie sê die verkrygingsproses van die Battery-energiebergingsprogram was deursigtig
# Die MK-party wil hê die raad van die Padongelukkefonds moet afgedank word
# Elon Musk sê Donald Trump se Belasting- en Bestedingswetsontwerp is ‘n walglike euwel
# En krieket: Die Protea-afrigter sê sy aanstelling het niks te doen met Heinrich Klaasen se aftrede nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………