Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die OVK se jongste verslag oor politieke skenkings toon die ANC het sewe-miljoen-rand ontvang
# Die Good-party sê die WVK-kommissie moet regsdwalings ondersoek
# Die hoofverdagte in die Olorato Mongale-moord is in KwaZulu-Natal doodgeskiet
# En die VN sê hoe langer die oorlog in Oekraïne voortduur, hoe moeiliker sal vrede wees
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………