Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die leier van die UDM vra ‘n gesamentlike ondersoekkomitee tussen Suid-Afrika en Amerika na die volksmoordbewerings
# Drie mense sterf in ‘n busongeluk in Tongaat
# Die Verenigde Nasies sê die voorrade wat in Gaza toegelaat word is nie genoeg nie
# En motorsport: Thailand gaan ’n bod indien vir ‘n F1-wedren in 2028
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………