Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Solidariteit stel sewe-miljoen-rand beskikbaar om rassewette in Suid-Afrika te stop
# Business Leadership SA sê die land benodig bestendige handelsbetrekkinge
# Ses gesinslede sterf in ‘n brand aan die Gautengse Oos-Rand
# En Trump stuur ‘n sterk waarskuwing aan Putin ná die jongste aanvalle in Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………