Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 23 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die besnoeiing van Amerikaanse navorsingsbefondsing dompel Suid-Afrikaanse universiteite in ‘n krisis
# Die ACDP is bekommerd oor ‘n vertraging in die Vervoerwet
# Die DA in Tshwane verwelkom optrede in Plastic View
# En die Verenigde Nasies sê die internasionale raamwerk om burgerlikes te beskerm, stort in duie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………