Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 22 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Donald Trump sê die G20-beraad sal betekenisloos wees sonder die VSA
# Die Parlement ondersteun die hervorming van die Uitgebreide Openbare Werke-program
# Twee personeellede van die Israelse ambassade word in Washington doodgeskiet
# En rugby: Die 20-minuut rooikaart-reël word goedgekeur om wêreldwyd getoets te word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………