Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 16 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Presidensie verwag die vergadering tussen Ramaphosa en Trump sal fatsoenlikheid handhaaf
# Die Wes-Kaapse Hooggeregshof verklaar dele van die Wet op Vlugtelinge ongrondwetlik
# Die Motown-legende Smokey Robinson word strafregtelik ondersoek na bewerings van seksuele aanranding
# En gholf: Jhonattan Vegas van Venezuela loop voor na die eerste ronde van die PGA-kampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………