Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Parlement wil ‘n regsmening inwin oor moontlike aanklagte teen AfriForum en Solidariteit
# SASSA waarsku oor fopnuus oor dubbele toelaes en reëlveranderings
# Iran is bereid om toegewings aan sy kernprogram te maak teenoor Amerika
# En rugby: Die voormalige Springbok-vleuel Cornal Hendricks sterf op 37
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………