Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Ntshavheni sê daar sal geen politieke inmenging by die nuwe intelligensie-agentskappe wees nie
# Die EFF wil hê amptenare van Binnelandse Sake wat by korrupsie betrek word, moet van hoogverraad aangekla word
# Die Wes-Kaapse regering is bemoedig deur die provinsie se bestendige werkloosheidsyfer
# En die Amerikaanse president, Donald Trump, beplan om sanksies teen Sirië op te hef
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………