Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika moet ‘n leidende rol speel in Afrika se ekonomiese integrasie
# ActionSA vra minister Mantashe om die herwinning van die Lilymyn-slagoffers te bespoedig
# Vyf moordverdagtes sterf in ‘n skietgeveg met die polisie in KwaZulu-Natal
# En die hoof van die Verenigde Nasies hoop die skietstilstand tussen Indië en Pakistan bring blywende vrede
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………