Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Valke gaan voort met hul ondersoek van hoogverraad teen AfriForum en Solidariteit
# Die media wil die hofverrigtinge van die saak van die vermiste joernalis uitsaai
# Transnet se Haweterminale beleef ‘n ommekeer in doeltreffendheid en beleggings
# En Donald Trump kondig ‘n handelsooreenkoms tussen Amerika en Brittanje aan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………