Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 8 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Buro vir Ekonomiese Navorsing sê politieke onbestendigheid beïnvloed ekonomiese groei
# Die MK-party verwerp die Konstitusionele Hof se uitspraak oor dubbele burgerskap
# Die president van die Europese Kommissie sê hulle gaan nie terugkeer na Russiese brandstof nie
# En die VF Plus sê die Afrikaanse taal moet beskerm word
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………