Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 6 Mei 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Business Leadership SA sê die enigste pad vorentoe is om staatsbesteding te verminder
# Die hoof van die Spesiale Ondersoekeenheid steun ‘n teen-korrupsieliggaam
# Die hoof van die Verenigde Nasies is bekommerd oor Israel se plan om sy militêre optrede in Gaza uit te brei
# En motorsport: Alpine oorweeg dit om Jack Doohan te laat gaan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………