Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 30 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Cosatu kritiseer die DA se aanval op die Wysigingswet op Gelyke Indiensneming
# Dali Mpofu verskyn vandag voor die Regspraktykraad oor beweerde wangedrag
# Die VN-hoof waarsku die tweestaatoplossing vir Israel en Palestina is in gevaar
# En tennis: Djokovic onttrek aan volgende week se Italiaanse Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………