Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 29 April 10 vm
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n News24-ondersoek onthul die man agter ’n X-rekening wat na bewering waninligting oor Suid-Afrika versprei
# Malema sê die begrotingsproses moet van die Tesourie weggeneem word
# Mark Carney se Liberale Party wen die Kanadese verkiesing
# En rugby: Blackett en McGuigan sluit by die Engelse afrigtingspan aan vir die toer na Argentinië
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………