Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Godongwana publiseer ‘n Wetsontwerp om die BTW-verhoging om te swaai
# TLU SA sê die skrapping van die BTW-verhoging is bloot ‘n pleister op ‘n oop wond
# MTN loop deur onder ‘n kuberaanval wat sy kliënte-inligting in gevaar stel
# En Saftu sê die Rusland-Oekraïne-oorlog is nie in belang van vrede nie
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………