Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die DA sê die skrapping van die BTW-verhoging is ‘n oorwinning vir Suid-Afrikaners
# Ramaphosa beraadslaag oor die vakante adjunkhoofregterpos
# Die Tembisa-hospitaal is steeds oop ten spyte van twee brande
# En ten minste nege mense is dood en meer as 60 beseer in Russiese aanvalle op Kiev
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………