Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Minister Tau sê Suid-Afrika het nie wêreld-handelsbeamptes nie
# OUTA wil hê ministeriële voordele wat nie deursigtig is nie, moet geskrap word
# Druk verkeerstoestande word van vandag op die N3-tolroete verwag
# En Oekraïne keer nege mense aan wat na bewering sabotasie-aanvalle vir Rusland beplan het
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………