Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 15 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# BOSA kritiseer die vertraging met die bouwerk aan die Parlementsgebou
# Eskom bespoedig die ontplooiing van hernubare energie
# ‘n Voorskoolse onderwyseres pleit onskuldig aan die verkragting en moord van haar kêrel se dogtertjie
# En die federale fondse van die Harvard Universiteit word gevries
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………