Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 14 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê wêreldhandel moet vry en reëlsgebaseerd bly
# Die ANC sê die ondersoek na hoofman Luthuli en Mxenge se dood is ‘n stap na geregtigheid
# ‘n Belangrike hofsaak begin vandag tussen Meta en die Amerikaanse Federale Handelskommissie
# En motorsport, Marc Marquez vergroot sy voorsprong in MotoGP se bestuurderskampioenskap
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………