Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 11 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC vergader die naweek met die DA en die VF Plus om geskille uit te stryk
# Die IVP het met die ANC vergader oor die begrotingsdooiepunt
# Numsa maak sy looneise vir die motorbedryf bekend
# En president Macron van Frankryk sê die Amerikaanse tariefverposing is kwesbaar
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………