Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 10 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die GOOD-party sê sy vergadering met die ANC oor die begroting was opbouend
# AfriForum wil hê plaasaanvalle moet as nasionale voorkeur-misdaad geklassifiseer word
# Die Nasionale Vervolgingsgesag heropen die geregtelike ondersoek na die dood van hoofman Albert Luthuli en Griffiths Mxenge
# En die Verenigde Nasies sê Maart was ‘n dodelike maand vir burgerlikes in Oekraïne
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………