Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 9 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Aanklaer Billy Downer ontken die staat se saak teen Jacob Zuma bevat rassistiese ondertone
# Die EFF betwis die aanvaarding van die fiskale raamwerk in die hof
# Die DA eis dat die polisie dringend optree om massaskietvoorvalle in die Wes-Kaap te bekamp
# En Trump beweer lande smeek om te onderhandel oor tariewe
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………