Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 7 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die ANC se Nasionale Werkkomitee vergader vandag oor die regering van nasionale eenheid
# Die SAKP sê ‘n nuwe regering kan sonder die DA gevorm word
# Vakbonde wil landwyd betoog teen die Wet op Arbeidsverhoudinge
# En 10 Britte word beskuldig van oorlogsmisdade in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………