Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 4 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# ‘n Amerikaanse kongreslid wil hê Suid-Afrika moet verantwoordelik gehou word
# Saftu versoek die regering om sy bande met BRICS te versterk
# Die DA sê die voorgestelde sekerheidswette maak skole en hospitale meer kwesbaar
# En die Israelse weermag verdedig ’n aanval op ‘n skuiling in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………