Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 2 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die EFF versoek die speaker van die Nasionale Vergadering om die fiskale raamwerkverslag te onttrek
# COPE sê hy verwerp steeds die voorgestelde BTW-verhoging
# Die Mediese Vereniging lê ‘n alternatiewe gesondheidsorgraamwerk aan die Presidensie voor
# En Israel gaan sy militêre bedrywighede in Gaza uitbrei
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………