Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 1 April 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# RISE Mzansi sê opvoedkundige instellings is slagvelde
# Die Mineraleraad sê daar is ‘n daling van 24-persent in noodlottige mynongelukke
# Die DA in Gauteng stel ‘n kankerskandaal-teller bekend
# En die Europese Unie is gereed om nog sanksies teen Rusland in te stel
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………