Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Ramaphosa sê die regering fokus op watersekerheid en betroubare watervoorsiening
# Die GOOD-party vra die regering om gesondheidswerkers nie aan hulle eie lot oor te laat nie
# Trump dreig met nog sanksies as Putin nie saamwerk oor Oekraïne nie
# En sokker: City, Forest, Villa en Palace dring deur na die FA-beker se halfeindronde
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………