Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 28 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# AfriForum striem minister Ntshavheni oor die wanvoorstelling van ’n plaasmoordvergadering
# Die DA eis ‘n hersiening van Eskom se prysvasstellingsbeleid
# Die Kanadese premier sê Donald Trump het hul betrekkinge permanent verander
# En tennis: Aryna Sabalenka en Jessica Pegula pak mekaar in die eindstryd van die Miami Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………