Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 27 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Staatsprokureur kritiseer Zuma se pogings om die terugbetaling van miljoene aan regskoste te vermy
# Likwidasies het in Februarie met 1,4-persent toegeneem
# Kanada en Japan is woedend oor Trump se invoertariewe op motors
# En gholf: Rory McIlroy gaan verken die Augusta National met die hoop om die ontwykende titel in te palm
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………