Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 25 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Jacob Zuma wil hê die aanklagte teen hom moet laat vaar word
# ActionSA sê hy sal nie die 2025/’26-begroting ondersteun nie
# Die Chinese elektriese motorvervaardiger BYD klop sy mededinger Tesla
# En rugby: Nog ‘n slag vir die Bulle met Willie le Roux wat ‘n operasie ondergaan
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………