Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 24 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa sê Suid-Afrika is steeds verbind tot die bevordering van menseregte vir almal
# Die Kusile-kragstasie se laaste eenheid voeg die eerste keer 800-megawatt by die netwerk
# Die minister van Polisie veroordeel die aanval in die Marry Me- informele nedersetting
# En tennis: Djokovic maak geskiedenis by die Miami Ope
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………