Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 18 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die FW de Klerk-stigting sê menseregte gaan steeds agteruit in Suid-Afrika
# Die ANC beskuldig die MK-party dat hy op die rug van sy ontbinde militêre vleuel ry
# Die GOOD-party vra die vinnige vrystelling van die bevindings oor die ramp in George
# En Israelse lugaanvalle eis ten minste 200 slagoffers in Gaza
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………