Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 26 Augustus 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Mbalula sê die ANC sal kwytskelding oorweeg vir wyksraadslid-kandidate wat nie matriek het nie
# ActionSA verwerp POPCRU se bewering dat die hofhersiening van die Phala Phala-saak politieke inmenging is
# Minstens 15 pasgebore babas sterf in ‘n brand in ‘n hospitaal in Pakistan se hoofstad, Islamabad
# En rugby: Anton Segner word die jongste All Black-speler wat huis toe gaan weens ‘n besering
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………