Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 17 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# President Ramaphosa is vol vertroue oor die verhoudinge tussen Suid-Afrika en Amerika
# ActionSA dien weer ‘n wetsontwerp in oor ministeriële besteding
# Die polisie is op soek na 30 verdagtes in kitsbank-ontploffings in Hammanskraal
# En die Trump-administrasie verdedig die deportasie van meer as 200 burgers van Venezuela
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………