Nuushooftrekke 10:00
BULLETIN 12 Maart 10:00
Goeiemôre, hier is jou Nuushooftrekke om ………
# Die Departement van Basiese Onderwys benodig 129-miljard-rand om sy infrastruktuur-agterstand uit die weg te ruim
# Die Parlement vra billikheid met die plasing van leerders by skole
# Die DA in Ekurhuleni dien ‘n mosie van wantroue teen die EFF-speaker in
# En wêreldleiers verwelkom Oekraïne se aanvaarding van ‘n voorgestelde skietstilstand met Rusland
Bly ingeskakel op ………. Jou volgende bulletin volg om ………